Inspirasie en strategieë vir selfstandigheid en veerkragtigheid.

Die bekende gesegde “’n Boer maak ’n plan” leef steeds in ons tyd. In hierdie rubriek fokus ons op praktiese oplossings en strategieë wat die Boerevolk kan help om sterker en meer selfstandig te leef.

Van landbou-innovasie en gemeenskapsamewerking, tot ekonomiese selfstandigheid en onderwys – hier bespreek ons die planne wat ’n verskil kan maak.

Hierdie is die ruimte vir aksie, waar woorde en dade mekaar ontmoet.