Bestel Jou Kopie Vandag – Bou die Toekoms van die Boerevolk
Ontdek Boer Maak ‘n Plan, ‘n essensiële werk wat die identiteit, geskiedenis en uitdagings van die Boerevolk in die 21ste eeu verken. Bestel nou en word deel van ‘n beweging vir bewaring en herlewing.
Boer Maak 'n Plan Aanlyn Bestelblad
Op hierdie bladsy kan jy direk jou kopie van die Boer Maak ‘n Plan bestel.
Hierdie belangrike boek is ‘n stap na beter begrip van die Boerevolk se erfenis en toekoms. Ons kontak jou binne 24 uur met betalingsbesonderhede en aflewering.
- Bestel die Boer Maak n Plan (BMP) teen slegs R 250 per eksemplaar.
- Vir elke BMP wat jy bestel, ontvang jy ook n gratis BOEREMAGSAGE saam.
- Indien jy n BOEREBOEK saam bestel, is die aflewering gratis.
- Indien u n boodskap deur die skrywer voor in die boek verlang, vra aan die einde van die bestelling, in die “Kontak besonderhede vir bestelling kontak en aflewering.” blok vir die persoonlike boodskap vanaf die outeur.
Maak voorsiening vir afleweringskoste: (kyk ook na die aanbiedinge hier onder)
- R100 vir een boek (BMP)
- R60 vir twee boeke (BMP)
- R30 vir drie boeke (BMP)
- Gratis aflewering vir vier of meer boeke!
Nadat u hierdie vorm voltooi het, sal ons u kontak om die bestelling besonderhede na te gaan.
U kan ons kontak by selnommers:
- +27 84 834 4503
- +27 82 651 2057
of per e-pos: [email protected]
Ons sal vir u die bankbesonderhede WhatsApp of e-pos om die betaling te kan maak.
