’n Nuwe tuiste vir gesprek, nuus en insigte uit die Boerevolk-gemeenskap.
Welkom by Boereboek Nuus – die aanlyn tuiste waar ons die jongste nuus, gesprekke en insigte uit die Boerevolk-gemeenskap deel. Hierdie platform is geskep om nie net inligting oor Dr. Lets Pretorius se werk en die Boereboek te deel nie, maar ook om ’n ruimte te bied waar ons saam kan dink oor ons kultuur, ons geskiedenis en ons toekoms.
Hou hierdie ruimte dop vir opdaterings oor gemeenskapsgebeure, publikasies, kulturele projekte en die stem van die Boerevolk self.
