Maak Kontak met Ons

Ons span is hier om jou te help met navrae, bestellings en ondersteuning vir “Die Boereboek” en toekomstige publikasies. Laat ons vandag van jou hoor!

Dr. Lets Pretorius

Vir navrae of bestellings, gebruik die skakel hieronder om direk in verbinding te tree.

Ons is hier om u te ondersteun met vrae oor

Die Boereboek of Boer-Maak-’n-Plan, en ons verwelkom u inset oor die Boerevolk se rol in Suid-Afrika.

Jou bydrae kan help om die gemeenskap te versterk en toekomstige inhoud te vorm.

Kontak Dr. Lets Pretorius dmv epos

Kontak Dr. Lets Pretorius dmv Facebook.